Kerkhof

Die Holy Trinity-kerk, Belvidere, Knysna, met sy omringende kerkhof
Die kript van hertog Hendrik die Leeu en sy tweede eggenote, Mathilde Plantagenet, in die domkerk van Brunswyk, Duitsland.
Kerk en kerkhof in Bedekaspel, Oos-Friesland.

'n Kerkhof (wat as sinoniem van 'n begraafplaas, dodeakker, dodehof, Godsakker of vredehof gebruik word) is 'n begraafplaas wat meestal in die hof (= tuin of erf) van die kerk aangelê is. Binne hierdie begraafplaas bevind 'n mens soms 'n sogenaamde kerkhofhuis met begroetings- of afskeidsruimte waar daar kort voor die eintlike begrafnis aan die oorledene die laaste eer betoon word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search